Sommer n klomp TV wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so "op die einde van die dag" 1998/99 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne
Watched: 12289 times
Comments: 13
Tags: Naas Botha Joost van der Westhuizen Springbok Rugby Topsport SAUK SABC MNET AFRIKAANS SUID AFRIKA SOUTH AFRICA RUGBY TV